Tradisies

By Tjokkies ag ons tradisies as belangrik. Van inlywing tot sivvies as jy verjaar – net by Primêre Skool Universitas!

Inlywing en Groet
Jaarliks lui al die Graad 1 leerders, tesame met die nuwe leerders, die klok as simbool van verwelkoming by Tjokkies. Aan die einde van Graad 7 groet elke Tjokkie die skool met die lui van die klok en 'n gesamentlike swem in ons skoolswembad.
Eersteling
Ons leef ons waarde van omgee uit deur weekliks aan ons aanneemskool, Eersteling Primêre Skool, se fisiese-, emosionele- en skolastiese behoeftes te voorsien.
Kaalvoetkafee
Kaalvoetkafee is Tjokkies se kos- en kuierplek... waar lekker eet beste maats is.

Tjokkie van die week

Kaalvoetskool

Sivvies as jy verjaar

© 2016 – 2020, Primêre Skool Universitas.
Alle regte voorbehou.